+49
Selfsorg in Durbanville

Terra-Nova Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Suikerbos Way, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Terra-Nova Akkommodasie bied knus oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Durbanville. Gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang. Komplimentêre WIFI is beskikbaar.

Die Esme-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid beskik ook oor 'n klein sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het hul eie omheinde binnehofarea met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Die Julia-eenheid is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en stoof. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n knus rusbank en 'n eetarea vir 2 in.

Die Maria-eenheid is 'n 1 slaapkamer-eenheid en bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, en die eenheid beskik oor 'n TV, buitesitplek en 'n braai-area.

Daar is 'n toesluitmotorhuis wat veilige parkeerplek vir gaste in die Esme-eenheid bied. Die ander eenhede het parkeerplek buite beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Suikerbos Way, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Terra-Nova Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Suikerbos Way, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang