Terrace Tranquillity at Oubaai Golf Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Terrace Drive, Oubaai Golf Esate, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Terrace Tranquillity by Oubaai Gholflandgoed in Heroldsbaai is 'n stylvolle vakansiehuis op die eerste verdieping wat gemak en ontspanning bied.
Die eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed, met die hoofslaapkamer wat 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort insluit. Die tweede badkamer het 'n moderne stort. Beide badkamers is toegerus met vars handdoeke en toiletware.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel in, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien, wat selfsorg eenvoudig en gerieflik maak. Die sitkamer is ontwerp vir gemak en sosialisering, met 'n slim-TV vir vermaak.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die landgoed se natuurlike omgewing bied ruimte om die uitsigte oor die gholflandgoed en landskappe te geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en die landgoed se geriewe, insluitend fynproewerskos, spa-dienste en buitelug-ontspanningsareas. Stap- en fietsroetes vertoon die berge en oseaan. Terrace Tranquillity bied moderne gemak, luuksheid en die pragtige natuurskoon van die Tuinroete vir 'n onvergeetlike kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Terrace Drive, Oubaai Golf Esate, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Terrace Drive, Oubaai Golf Esate, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang