Thabaledi Game Lodge
Beskrywing
Die karavaan- en kampstaanplekke is in die stil, rustige bosveld geleë. Daar is 32 staanplekke en 8 ablusieblokke met 4 badkamers elk. Die kampterrein het sy eie swembad en boma. Jy kan ook die hoof-lodge besoek waar daar nog swembaddens, 'n winkel, speletjieskamer, tennisbaan, vlugbalbaan en hindernisbaan is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Let daarop dat daar grondpad van 8 km lank op pad na die instansie is.
Inkloktyd: streng tussen 14:00 en 20:00
Uitkloktyd: Streng 10:00
Let wel: Geen inklok na 20:00 sonder vooraf reëling met die bestuurder nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort en bad. Dis ruim en het lugversorging, en 'n privaat boma met 'n braai-area. Kombuis is volledig toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let daarop dat daar grondpad van 8 km lank op pad na die instansie is.
Inkloktyd: streng tussen 14:00 en 20:00
Uitkloktyd: Streng 10:00
Let wel: Geen inklok na 20:00 sonder vooraf reëling met die bestuurder nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet is goed toegerus en het 2 badkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamers het enkelbeddens of stapelbeddens, en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook lugversorging, privaat boma met 'n braai-area en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die eenheid is ideaal vir 6 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let daarop dat daar grondpad van 8 km lank op pad na die instansie is.
Inkloktyd: streng tussen 14:00 en 20:00
Uitkloktyd: Streng 10:00
Let wel: Geen inklok na 20:00 sonder vooraf reëling met die bestuurder nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 280 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang