Thabaledi Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thabaledi Game Lodge is tussen Thabazimbi en Brits geleë, in die hartjie van die Afrika Bosveld, slegs 1 en ’n half uur se ry noord van Johannesburg en 1 uur se ry vanaf Sun City.

Verblyf word gebied in eenhede met slaapplek vir 4, 8 en 10 gaste asook Bushcamp Bungalows. Daar is ook ’n kampeerterrein met 32 staanplekke wat elk ’n badkamer het. Gaste wat op die kampeerterrein bly het toegang tot ’n swembad en boma-area by die karavaanpark, maar het ook toegang tot die hoof-lodge.

Konferensie- en werkswinkelgeriewe is beskikbaar op die perseel en die logde kan ook as ’n venue vir troues, familie-geleenthede, groepsfunksies en skoolkampe dien.

Daar is verskeie doendinge in die area soos wildritte, voëlkyk, bergfietsry en wandelings deur die natuur. Daar is ook 'n vlugbalbaan, netbalbaan, trampolien, speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis, hindernisbaan met 'n groot swaai, hangbrug en zipline.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thabaledi Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R604 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false