Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36
Selfsorg in Doorn

Easy Inn Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Church Street, Doring, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Easy Inn Guesthouse is geleë in die lowerryke voorstad Doorn in Welkom. Die huis is in 'n veilige, sentraal geleë woonbuurt. Die dorp is net 2 minute se ry weg.

Verblyf is beskikbaar in een van 5 kamers, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes, elke kamer met sy eie privaat ingang. Die kamers met lugversorging het en suite-badkamers met 'n stort, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. USB-laaipoorte is ook beskikbaar vir gerief. Sommige eenhede het DStv, terwyl ander toegang tot Netflix bied.

Veilige parkering is beskikbaar en daar is 'n tuin, swembad en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 32 Church Street, Doring, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Easy Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Church Street, Doring, Welkom, 9459, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e96fafd52f59491d14c28842e40fc67a9185e9ba6485bd1751d0d8083971ff79d44fee8fedd815aadad0bb68b12f08686d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 32 Church Street Doring 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.980947239692 26.751424548445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang