The Altitude
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 807 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Altitude bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke langs die kombuis is perfek vir 'n romantiese ete. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek — perfek vir skemerkelkies. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad vir 'n verfrissende blaaskans op warm somersdae, sowel as 'n braai-area.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tenacious Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 19
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Altitude het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang