2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Annex is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Pringlebaai. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers en is naby die strand en ander geriewe in die area.
Dié ruim woonstel is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat bad buite en 'n stort op die stoep. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele, 'n rusbank en verwarmer.
Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gaenor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The Annex het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang