The Apex on Smuts - Apartment 109
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Hood Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Apex on Smuts - Apartment 109 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Apex on Smuts in die hartjie van Rosebank.
Hierdie woonstel is in 'n Manhattan-styl en bied 'n minimalistiese, moderne opset. Die woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelslaapbank.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Hood Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Apex on Smuts - Apartment 109 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Hood Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang