+11
Selfsorg in Rosebank

The Apex on Smuts - Apartment 401

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Hood Avenue, The Apex on Smuts 401, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Apex on Smuts - Apartment 401 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde woonstel in The Apex on Smuts en is in die hartjie van Rosebank geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die een badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea en 'n uitsig oor die stad.

Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Phakamani Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Hood Avenue, The Apex on Smuts 401, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 140
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 140
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Hood Avenue, The Apex on Smuts 401, Rosebank, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d0bd9549253eed81c054d75ea2b43733bee2a1521dae0fb42c5192bbb98a1c19ab2f7791cfbab7db54e9500e6c069f3616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag (plek vir 4) 7 Hood Avenue The Apex on Smuts 401 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.1478341 28.0356107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang