The Ark @ 58 Nkwazi Drive
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 58, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Ark @ 58 Nkwazi Drive is 'n selfsorgvakansiehuis in Zinkwazi, KwaZulu-Natal en het slaapplek vir 8 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad. Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, gaskookplaat, oond, 'n groot yskas en vrieskas langs mekaar, kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die groot skuifdeure skakel die sitarea aan die slaapkamers en lei na die swembadarea, wat met 'n see-uitsig spog.
Daar is 2 motorhuise en ekstra parkeerplek. Die huis word skoongemaak en het plafonwaaiers, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook buitebraaigeriewe met houtskool en 'n Weber-rooster wat met gas werk. Ander geriewe sluit 'n klein omsetter vir ligte en kragproppe, herlaaibare ligte en ononderbroke kragtoevoer vir WiFi in.
Slaapplek
’n Bespreking by The Ark @ 58 Nkwazi Drive sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nkwazi-rylaan 58, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 58, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom