+28
Selfsorg in Astonbaai

The Astons No. 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johanna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie lekker woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly vir die paar dae wat ons daar was. Die plek is netjies en skoon, alles wat jy nodig het, is daar. Wonderlike uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd The Astons No. 3 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Uitstekend. Baie dankie, dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wondelike ligging en bevat alles wat mens benodig. Alhoewel die weer regtig nie hierdie keer saamgespeel het nie, was ons verblyf daar baie lekker. Ons moes ongelukkig 'n dag vroeer vertrek omdat my vrou en dogter akute bronchitis opgedoen het, maar die rus het ons wondere gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly. Maar was nie bewus daar is geen satelliet ontvangs nie. Die ligging en uitsig is skitterend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Place was not as clean as what we expected. Area is safe and location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jannette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Des 2024

Was lekker wegbreek. Tuine baie goed versorg en netjies. Daar was geen skêr. Geen stoel in slaapkamer. Geen hangers. Banke sit sleg (sak in). Toilet bly water loop. Nie genoeg barstoele. Stoof, yskas baie sleg en oud.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker, veilig goed geleë. Baie lekker plek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustige omgewing, baie mooi uitsig! Elke oomblik geniet! Baie lekker gebly, netjies, skoon en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Y2RmZmJkLTdmZDctNDk5OS1iOTdiLTQwMTdkMTI4NWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083792185729 24.911324679852

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang