Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bali Grand Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bali Grand Lodge and Spa, wat in Amanzimtoti geleë is, bied kamers met 180 grade see-uitsigte. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe wegbreek.

Verblyf by The Bali Grand Lodge and Spa beskik oor 18 smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers het mosaïek- en klipmeubels en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer in elkeen. Sommige van die kamers het 'n bad en stort en sommige net 'n stort. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kykers, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan na kamers bestel word, of in die restaurant op die perseel geniet word. Die lodge beskik ook oor 'n kroeg en gastesitkamer wat goed toegerus is, 'n spa- en skoonheidskliniek, 'n geskenkwinkel, 'n hysbak en 'n swembad.

Wasgoed-, lughawe- en pendeldienste is beskikbaar indien gereël. Vir die korporatiewe reisiger is 'n goed toegeruste konferensiekamer beskikbaar om te bespreek. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.

Die Bali Grand Lodge and Spa is ideaal geleë binne 13 tot 15 minute se stap vanaf die strand. Boonop is die eiendom 'n entjie se ry van die Galleria Mall en ander geriewe af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rudzani S
Saam met lewensmaat
5.0
What a place! Peaceful and satisfying.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lameeze H
Besigheidsreis
5.0
Location location location. Location - 10/10. The host and the team are fantastic hosts, thank you for being so accommodating and assis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Alicia V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful met vriendelike personeel. Lekker gebly, sal die plek vir enige iemand aanbeveel.
Jan 2024
Ande H
5.0
Onvergeetlik, lekker, gerieflik en prysenswaardig. Wonderlike diens en uitstekende verblyf. Ons kan waarlik hierdie lodge aanbeveel, sonder enige twyf...
Sien meer
Des 2023
Hannes D
Saam met lewensmaat
5.0
What a pleasant experience. Superb services and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bali Grand Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3Y2EzMjFiLTdkM2QtNDk2Ny1iZmI4LTFlMDc3YjJiZTAxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 31 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.041940992383 30.89491724968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang