Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bali Grand Lodge and Spa

Lodge
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf.

Ons 18 kamers is smaakvol versier met onder andere mosaïek- en klipafwerkings. Sommige kamers het baddens en stort en ander het net storte. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan in die kamers of in ons restaurant bedien word. Die lodge het ook 'n kroeg met 'n verskeidenheid voorraad, 'n gastesitkamer, spa, skoonheidsalon, geskenkwinkeltjie, hysbak en swembad.

'n Wasgoeddiens en vervoer na die lughawe of elders kan gereël word. Vir sakereisigers het ons ook 'n goed toegeruste konferensielokaal wat bespreek kan word. Ons bied veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die Bali Grand Lodge en Spa is net 13 tot 15 minute se stap van die strand af, en net 'n paar minute se ry vanaf Galleria Mall en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir The Bali Grand Lodge and Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Ligging

  • Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bali Grand Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3Y2EzMjFiLTdkM2QtNDk2Ny1iZmI4LTFlMDc3YjJiZTAxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 31 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.041940992383 30.89491724968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem