The Bank
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Van der Merwe-straat 343, Rosendal, 0724, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Bank is 'n historiese huis met bekoring, karakter en unieke detail in Rosendal - dit was vroeër die dorp se Barclays Bank.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n pootjiesbad, wasbak, toilet en 'n kaggel in die kamer. Die tweede en derde slaapkamer, wat op die solder is, het elk 'n dubbelbed en is in 'n grasdakkothuis in die tuin geleë, wat ook 'n badkamer met 'n bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea het 'n groot boekrak en 'n kaggel, en die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van der Merwe-straat 343, Rosendal, 0724, Vrystaat
- Gaste dink The Bank het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Van der Merwe-straat 343, Rosendal, 0724, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom