The Barrel Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Chris Botha Straat, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Barrel Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus, goed ingerigte woonstel in die bekoorlike voorstad Westdene, Bloemfontein, 'n ideale keuse vir 'n ontspannende gesinswegbreek in die hartjie van die Rosestad.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste met 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en privaat toegang tot die patio het. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n TV en WiFi-toegang ook beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na 'n patio, ideaal vir oggendkoffie of 'n braai. Gaste kan naby die Westdene Parkmark, kunsgalerye, museums, Naval Hill en plaaslike restaurante op Second Avenue verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Chris Botha Straat, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Chris Botha Straat, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang