+12
Selfsorg in Kleinsee

The Beach Cottage Kleinzee

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsriviermond naby die vleilande wag op jou.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders in die slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, stoele, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die kothuis is buite die vloedgebied van die Buffelsriviermonding, sowat 1 km van die see af geleë. Dit bied ononderbroke uitsigte van die duine, see en riviermond.

Kleinzee het 'n winkel en 'n bottelstoor waar gaste die basiese kan aanskaf. Kleinzee word nie deur beurtkrag geraak nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vickie B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay at the Beach Cottage was very relaxing and peaceful. We only stayed at the Beach Cottage for 1 night. The view of the sea was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Johannes B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Was wonderlik, omgewing is veilig. Sal aanbeveel vir enige iemand wat die Weskus toer.
Mei 2026
Madalene L
Saam met vriende
5.0
Hier kan jy weer jouself vind. Ons het baie lekker gebly, so smaakvolle en netjiese plekkie. Dit was heerlik met die braaiplekkie in die huisie en daa...
Sien meer
Apr 2026
Marie W
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy cottage with lovely views of the sea. Nice cosy cottage with lovely views of the sea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Bevan W
Gesin met klein kinders
5.0
Nice. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 195

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Beach Cottage Kleinzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang