+38
Selfsorg in Port Nolloth

The Beach House and Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Flip V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Finominaal. Ons tyd daar en verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mich R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Relaxing, comfy and beautifully styled house. A warm welcome to a fantastic eclectic and quirky house - beautifully curated, styled with every amenity available. Super funky and comfortable place to stay, and we wish we'd had longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you, Michelle. Hopefully see you back!

Lurann C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Fantasties. Dit was elke sent werd. Baie dankie, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Ongelooflik. Baie, baie lekker plek. Dit sal net beter wees as mens langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A truly special place. I travel a lot, both locally and abroad, and it's very rare these days to find a rental property that has charm, is full of character, and is a home! The Beach House is truly a very special place and space, and so is the owner. Thank you for an incredible stay in your home! A genuine highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Would recommend this to anyone staying in Port Nolloth. Everything was perfect. Very nice and really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles was so perfek, die gasvrou, die huis, die uitsig en die weer! Ons het baie lekker gebly. Irene is 'n wonderlike gasvrou. Die huis is gesellig en gerieflik - wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thanks, Ria. Hope to see you again!

Riaan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Vriendelike en luukse blyplek met wonderlike uitsig en atmosfeer. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het onmiddellik tuis gevoel en het die lieflike atmosfeer en ligging geniet. Dis 'n plek waar mens baie langer wil vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you, Riaan. Hopefully, see you again.

Adrian H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sielerus. Ons het heerlik daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you for saving us, Adrian. Hope we meet again!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 189

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

74 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang