The Beach House and Cottage
53 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, die hoofhuis en die kothuis. Elke eenheid beskik oor DStv en WiFi. Die kothuis het nie ‘n see-uitsig nie omdat dit agter die hoofhuis is. Die kothuis het slaapplek vir 2 of ‘n gesin van 4 en beskik oor ‘n en suite-badkamer. Die huis het slaapplek vir 12 en beskik oor 3 ruim slaapkamers en ‘n kombuis wat volledig toegerus is, asook ‘n eet- en sitarea.
Kom geniet die vreedsame vissersdorpie wat bekend is vir kreef en mynbou.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 53 resensies vir The Beach House and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink The Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Nolloth Noord-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom