+17
Selfsorg in Yzerfontein

The Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elzanne C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Fantasmagories. Dit was 'n fantastiese naweek! Heerlik naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Perfekte wegbreek in mooiste strandhuis. Perfekte wegbreek in Yzerfontein. Die strandhuis is pragtig ingerig, netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. Die ligging is wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelien G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Rustig, rustig, rustig! Die weer was perfek en ons kon almal net lekker ontspan. Die verblyf was baie lekker. Die huis binne is bitter mooi en netjies en het amper alles gehad wat ons nodig gehad het. Net 'n paar klein voorstelle: Daar was nie 'n kombuis sker nie. Die stacker deure by die braaikamer kon ons nie oopkry nie (die sleutel het gepas en gedraai, maar die deur wou nie oop nie). Ek dink dit sal ook baie waarde toevoeg as die huis 'n "airfryer" kan kry. Dis deesdae mos amper so standaard soos 'n mikrogolf . Ons kon ook nie info oor WiFi sien nie, so ek is nie seker of dit beskikbaar was en of ons dit net gemis het nie. WiFi is ook deesdae 'n moet. Laastens wil ek net ook noem dat die agterplaas en area buite om die huis nie heeltemal so versorg gelyk het as op die fotos nie. Ek verstaan dat tuinmaak aan die Weskus baie moeilik kan wees, maar die hekkies was gebroke en verf dop af. Ook die rande van die beddings lyk nie meer netjies nie. Dit was nie as sulks onaanvaarbaar of lelik nie, maar dit het nie gestrook met die fotos wat op julle webwerf was nie. Hulle sê mos: Happiness = Reality - Expectation. In hierdie geval was die expectation net bietjie hoër as die reality. Maar dit is regtig 'n baie lekker plek, en ek sal dit definitief vir ander mense aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

19 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b1129338d935b496830b9c92f1d634757887a93485e57238a584009a5584c8c2863957c2ec1fef46c9ec7720fd04283f052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 19 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.337036761504 18.162181833135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang