+75
Gastehuis in Worcester

The Beckhuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflik! Alles 10/10! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely, safe stay at The Beckhuis and friendly staff. Had a very lovely stay at The Beckhuis. Thank you for a lovely breakfast and warm welcoming stay at The Beckhuis. I will definitely recommend The Beckhuis. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek. Het lieflik gebly, baie mooi ontvang en alles was perfek. Dankie aan die bestuurder, Portia wat dit ekstra spesiaal gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Would stay again. Stay was pleasant, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda Rachel W
1 nag
5.0
Mrt 2026

‘n Kultuur-historiese ervaring soos min. Baie gerieflike verblyf in die hartjie van Worcester. Hope bederf en gerief, groot / ruim slaapkamer met die mees gemaklike bed en vriendelike personeel. Fantastiese ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Tranquil surroundings and attentive staff. Beautiful historical building with a tranquil garden in the middle of the town. The staff were very accommodating and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cailin K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Amazing. I absolutely loved the hostess. Always available to assist and go the extra mile for guests. She absolutely makes the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerobiam J
1 nag
5.0
Aug 2025

Absolutely breathtaking! Absolutely gorgeous place to stay! It is central, safe, clean, and the complimentary items were a 10/10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fenominaal. Portia is fantasties, hartlik ontvang en so behulpsaam. Verblyf en ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker geslaap, lekker ontbyt! Baie lekker gebly, dankie. Enigste probleem is dronkies wat 2 uur die nag voor die huis geskree het en vloek, maar verder baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Baring Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4f6f0ab46a5a344c2889707bdf54b8e6bb7cf2ae972d205a7c9f97dd6d88c28bc7f6cb00711a1a1a05b7b151211dbe33c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 21 Baring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6424756048 19.444353729486
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang