LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beckhuis | LekkeSlaap
+49

The Beckhuis

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir The Beckhuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Liezel B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

Luuks, maar terselfdertyd dadelik tuis gevoel.

Porscha het ons baie welkom en gemaklik laat voel.

Marise R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise R
Enkelreisiger

Pragtig met goeie "attention to detail," ek was aangenaam verras!

Die kamers was netjies, die Nespresso masjien met melkies in yskas, die heerlike ontbyt! Alles was net so lekker dat ek definitief weer daar sal kom bly! Ongelukkig het my kollega bietjie gesukkel om te slaap met die verkeer op die twee straathoeke by haar kamer (deluxe room).

Annette M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar van die gastehuis moet beslis aan haar houding teenoor gaste werk. Haar houding stink!

Van my kliënte het my by die gastehuis kom soek. Die dame was so ongeskik en het vieslik met my gepraat voor die kliënt, dat ek skaam gekry het. Ek sal beslis nie hierdie gastehuis aanbeveel nie. Ek sal eerder in my motor slaap voordat ek weer van die gastehuis gebruik maak. Al die kamers maak in die restaurant oop. Geen gas het privaatheid nie. Die eerste kamer waar ons geslaap het, se beddegoed was nie skoon nie en die haardroër het ook nie gewerk nie. Die tweede kamer se stortwater loop onder die stortdeur tot op die teëls voor die wasbak. Dit is baie gevaarlik, 'n gas kan maklik val. Nee, nee en beslis nee ek sal nooit ooit hierdie gastehuis aanbeveel nie.

Jennifer S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met vriende

A fabulous and relaxing stay.

Can thoroughly recommend this beautifully appointed guesthouse.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZTJmOTA0LTZkZjktNDNlZS05NGE2LTNkM2ZlOWE4YmY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 21 Baring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.6424756048 19.444353729486
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!