The Bedfordview Hotel and Apartments
- 40 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 51A Van der Linde, Bedfordview, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Bedfordview Hotel and Apartments maak voorsiening vir onafhanklike, vaardige reisigers.
Verblyf is beskikbaar in 20 elegante woonstelle met lugversorging. Elke woonstel het sy eie kombuisgeriewe, privaat en suite-badkamers, sitareas, TV's en gemaklike beddens wat 'n goeie nagrus verseker. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die sitkamer by The Bedfordview Hotel and Apartments bied gratis WiFi, en die Resident's Bar bied gehaltedrankies. Die privaat dakstoep bied 'n mooi uitsig oor die sonsondergang met sitplek buite. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste op warm somerdae kan afkoel. 'n Braai-area is ook beskikbaar.
Die hotel se restaurant bied 'n heerlike buffet- of à la carte-ontbyt, wat ook Afrika-kookkuns bedien vir middagete, laat-ontbyt en aandete. Verder het gaste die opsie vir ontbyt in die kamer vir ekstra gerief.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51A Van der Linde, Bedfordview, 2007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51A Van der Linde, Bedfordview, 2007, Gauteng
Sien kaart- 40 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang