Beehive @ Olds
4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Olds Street, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Beehive @ Olds is 'n knus en bekoorlike gastekamer in Spitskop, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek vir oornagverblyf of sakereise.
Die oopplan-gastekamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed geskik vir 2 kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met DStv-stroming en My Family Cinema, kasruimte en WiFi-toegang.
Veilige parkering is beskikbaar vir gaste se voertuie, met bykomende ruimte vir karavane en sleepwaens. Die eiendom is geleë in 'n rustige omgewing, slegs 800 m grondpad vanaf die Pick n Pay Towers-sentrum, wat 'n rustige, plaasagtige atmosfeer bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Olds Street, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Olds Street, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang