Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beekeeper's Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir The Beekeeper's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Lekker, veilig, skoon.

Skoon en veilig, sal weer daar bly. Maklik die adres gekry.

Alan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can only recommend this place with the highest of marks.

Everything was carefully prepared and this made for an excellent two days' rest.

Mahomed K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K
Besigheidsreis

Excellent accommodation, will definitely stay there again.

Very neat, clean and comfortable. The venue is always 10 out of 10 as the host personally checks/maintains the property.

Elana S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Besigheidsreis

Puik!

Hierdie is voorwaar 5-ster-verblyf en dit op die platteland! Vanaf die instap in die netjiese woonstel tot die heerlike koffie, was alles 10/10. Die lakens was kraakvars en die kombuis silwerskoon. Ons het niks nodig gehad nie, julle het aan alles gedink. Tot 'n warm kombers op die bed. Ek kan hierdie bo alles aanbeveel.

Hector C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location was perfect for a one night stay.

The BeeKeeper's Inn was perfect for the one night we spent there.

Chris N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon.

Rachelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inspirerend, rustig, het lekker ontspan tussen al die mooi goed.

Ons het baie lekker gebly en het baie van die dekor van die hele plek gehou. Fyn detail, baie mooi.

Willem S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning.

Fantastic place to stay over. Very neat yet homely. I can only compliment The BeeKeeper's Inn. I would not look any further. Superb value for money. Thank you, we had a lovely stay overnight.

Leon M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ruim, netjies en aandag aan klein goedjies wat saak maak.

Was ons tuiste weg van die huis - uitstekend. Sal beslis weer van die diens gebruik maak. Baie dankie.

Shokath R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular, amazing and very accommodating.

The location is great, an amazing host, and a home away from home. Would definitely be booking here whenever I pass through this town.

Anelize J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

'n Klein juweel, waar jy heerlik kan tuisgaan.

Stefan en Lorette, gee daardie eksra aandag aan hul gaste.

Celeste G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely Stay in BlackBee.

Lots of attention to detail. Quality furniture and crisp clean linnen and towels. The bed was very comfortable. Had no problem with loadshedding as the inverter kicked in. Spices and oil in the kitchen came in handy seeing that we didn’t take much with. Filter coffee and plunger for coffee lovers and a nice private little garden section under the trees. There is safe parking behind an electric gate. . The hosts were very friendly and informative. Would definitely stay there again. Note that this room has no door or window in the bathroom. It closes with a curtain.

Ettrusia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettrusia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Asemrowend.

Beste plek waar ons al oorgebly het. Die eenheid is ongelooflik stylvol. Elke detail is aan gedink. Van Toblerone op ons kussings tot speserye in die kombuis. Loadshedding is ook nie 'n probleem nie, aangesien daar 'n inverter is. As ons weer in die area is, sal dit die eerste en enigste opsie wees. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ria L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies. Alles was silwerskoon. Ruim en smaakvol. Vriendelike gasheer. Volledig toegerus.

Jana N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was voorwaar waarde vir geld en baie goeie diens.

Nicholas B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Absolutely awesome- there is not one thing which has not been thought about. We will definitely be returning when en route to Kruger again.

Rita B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lafenis vir siel en liggaam.

Na 'n lang reis was die rustige atmosfeer baie welkom. Uitstekend ingerig, daar was niks wat kortgekom het nie. Baie dankie.

Marlize N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize N
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Baie vriendelik ontvang met aankoms. Die woonstel was baie netjies en baie modern. Dit is baie privaat en ons beveel dit verseker aan. Ons het dit baie geniet en sal verseker weer daar bly.

Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilies met moderne binnenshuise versiering, van 'n eienaar wat omgee oor die gemak van sy gaste.

Baie meer werd as die wat die tarief wat jy betaal. Vanaf' n baie kieskeurige reisiger, kon nie vir 'n beter oornagakkomodasie vra nie aangesien die agteruitgang van die dorp in hewige kontras lê teenoor hierdie selfsorg akkommodasie. Modern en skoon, met gerieflike geriewe van 'n 5 ster-hotel. Die vriendelike ontvangs van die eienaar was sommer die kersie op die koek. Sal definitief weer daar oornag en al ons familie en vriende hiervan vertel.

Johan E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Waarde vir jou geld.

Als was baie skoon en netjies, ek sal beslis weer daar oornag.

Zani V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani V
Enkelreisiger

'n Pragtige, stylvolle en rustige blyplek.

Dit was 'n wonderlike ervaring om by die Beekeeper's Inn te bly. Die woonstel is stylvol en toegerus met als wat jy sal nodig hê om lekker te bly - self speserye en lekker olyfolie vir kook! Daar is aandag gegee aan detail en dit skep 'n luukse ervaring. Die diens is baie goed en hulle reageer vinnig op enige vrae. Ek sal die Beekeeper's Inn beslis aanbeveel.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem