The Berry Bee Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dawid Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Monique H - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, netjies, mooi, cuteste opset.
Lynette P - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Rachelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik om daar oor te bly en is 'n klipgooi van die trouvenue af!
Elzani L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker. Familie-georienteerd. Buitelug en natuur.
Wilna D - Des 2023
Algehele gradering
Balsem vir die siel.
Lees meerKhumoetsile F - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Neels N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Mariné V - Okt 2023
Algehele gradering
Dawid en sy vrou is baie gaaf en akkommoderend, daar is 'n lekker staproete en baie naby aan die trouvenue ("The Nut Farm").
Chloe V - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation with a peaceful and back-to-nature vibe!
Marista B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met meer as genoeg spasie om saam 'n groep vriende te kuier.
Willie L - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale veblyf tydens ons motorfiets kompetisie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom