The Berry Bee Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Berry Bee Accommodation is op 'n plaas in die Skeerpoortvallei, tussen die Magalies- en Witwatersrandbergreekse geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord op die platteland.
Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is
gemaklike sitplek in die leefarea en die huis lei na 'n onderdakstoep.
Gaste kan skilderagtige staproetes aandurf, wild- en voëlkyk en die aasvoëls dophou. Daar is ook roets vir bergfietsry en draf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dawid Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink The Berry Bee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom