The Blue Pearl

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nieyaas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic and enjoyable. My stay was absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneesa K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Asemrowend, heerlik. Ons het baie lekker gebly by The Blue Pearl. Die atmosfeer was fantasties en ons het absoluut elke oomblik van ons vakansie daar geniet. Sal enige tyd weer 'n draaitjie daar gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whanstacwin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Worth your money. Some time away from home. Our stay was very lovely. We felt very safe and the people were very friendly as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasmagories awesome lekker. Ons het regtig baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi en ordentlik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantastic. Awesome beyond. Will definitely go again. House is neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lekker gekuier in netjiese, goed toegeruste huis in kampterrein. Veilige, netjiese verblyf met alles wat nodig is vir gerieflike kuier in kampterrein. Naby aan see en ander vermaak. Gasvrou doen moeite om verblyf lekker te maak. Ons het lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo M
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Highly recommended. Very well organised, neat and great value for money place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Beslis die geld werd. Heerlik gekuier. Plek bied alles wat nodig is. Hoewel dit klein is, ontbreek daar niks en het die gasheer aan alles gedink en vir alles voorsien. Ons gesin soek net altyd 'n teepot, maar gelukkig was daar 'n beker waarin ons kon tee maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Okay. Stay lekker there, nothing wrong with the place, but two things that can be irritating are accessing hot water and the stove through gas that doesn't have any instructions. The TV also doesn't have clear instructions; worse, on the day of departure, the TV couldn't play at all, all channels were blocked. We would have loved to watch TV on the morning of departure day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Douglas A
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2025

Genotvol. Lekker gebly, jammer oor die probleem met 20% korting wat aangebied was.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 522 Kalkoentjie Street, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6b3c3ac91e0001a4b07cad439a40cf00816a4c9965faf6cbf3b0691048e1a978ffdfe8369b575e6755fa34095a707049cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 522 Kalkoentjie Street Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.601555029795 19.409413969352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang