The Blue Peter Hotel
- Kapasiteit: 52 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Blue Peter Hotel bied gemaklike hotelverblyf in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad waar hulle pragtige uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland en verskeie plaaslike geriewe kan geniet.
Gaste kan kies tussen 11 kamers sonder see-uitsig, 6 kamers met see-uitsig, 4 superieure kamers met see-uitsig, 4 kamers met strand- en see-uitsig en 'n wittebroodsuite. Al die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, privaat en suite-badkamers, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n lessenaar, 'n kluis en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met konferensiegeriewe, 'n gemeenskaplike ontspanningsarea en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby en die strand is maklik oorkant die pad bereikbaar. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 29.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 52 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang