+53
Hotel in Bloubergstrand

The Blue Peter Hotel

  • 52 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Blue Peter Hotel bied gemaklike hotelverblyf in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad waar hulle pragtige uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland en verskeie plaaslike geriewe kan geniet.

Gaste kan kies tussen 11 kamers sonder see-uitsig, 6 kamers met see-uitsig, 4 Superior kamers met see-uitsig, 4 kamers met strand- en see-uitsig en 'n suite. Al die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, privaat en suite-badkamers, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n lessenaar, 'n kluis en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met konferensiegeriewe, 'n gemeenskaplike ontspanningsarea en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby en die strand is maklik oorkant die pad bereikbaar. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 29.4 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Vervoerdienste

Ligging

  • 8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 52 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d4db2790ec799d28d5229b6d7a08c6356b0350610bbeeae789f39126ea859fd8790b9ed1ab8b77ef828c6653b0d4164f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 8 Popham Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.796279168234 18.458776438623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang