+37
Selfsorg in Kaapsehoop

The Blue Swallow

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Blue Swallow is ’n Kaapse styl-selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in die lieflike en unieke dorpie Kaapse Hoop.

Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite-badkamers is. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander een het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Skoonmaakprodukte en handdoeke word ook voorsien. Daar is ’n etenstafel en gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV, leeshoekie en kaggel het.

Die leefarea lei na ’n groot dek met braaigeriewe en ’n lieflike uitsig oor die vallei en plantasie. Gaste sal ook die wildeperde sien wat in die nabye omgewing wei, en soms is daar ook ’n wildbokkie of jakkals in die omtes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bridget O
Saam met lewensmaat
5.0
Best spot in Kaapsehoop. A wonderful spot to stay. Spacious, spotless and super views over the valley. Our hosts went out of their way ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jf H
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, rustig en goeie waarde! Baie lekker en rustig, ons sal vir seker weer terugkom, dankie!
Okt 2025
Trisca H
Saam met vriende
5.0
'n Pragtige huis met 'n lieflike uitsig. Alles was netjies en mooi. Dit was lieflike akkommodasie, baie dankie.
Okt 2025
Ansia P
Saam met vriende
5.0
Home away from home. We were warmly received and taken through the house, explaining the WiFi etc. We enjoyed our stay. A comfortable s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Riana V
Saam met vriende
5.0
Heerlik ontspanne, beste ligging in Kaapshehoop. Net soos verlede jaar het ons heerlik ontspan, sien julle weer volgende jaar.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink The Blue Swallow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 360
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 360
per nag (plek vir 8)
Bespreek

20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 8 mense 88 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang