Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Winklespruit

The Boardwalk 35

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • The Boardwalk, 1 Eastern Glen Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Boardwalk 35 is in Winkelspruit in Kingsburgh geleë op 'n pragtige seekant-eiendom, net 'n paar meter van die strand af, agter een van die ander eenhede.

Die woonstel bied gerieflike verblyf vir enige vakansiegeleentheid saam met vriende of familie. Daar is plek vir 8 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slaapplek aan 4 gaste bied.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en daar is 'n ruim, oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke, en 'n TV met DStv. Verder het die eenheid 'n ontwerperskombuis met 'n ontbythoekie en skuifdeure na die braaiplek buite, waar gaste lekker kan ontspan en kyk hoe die kinders baljaar.

Die kompleks het 'n swembad waarin gaste kan afkoel op warm somermiddae.

The Boardwalk 35 is naby aan die Galleria Winkelsentrum, gholfbane, 'n waterpark, krokodilplaas en meer. Kom geniet die soel Suidkus!


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • The Boardwalk, 1 Eastern Glen Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boardwalk 35 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

The Boardwalk, 1 Eastern Glen Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmZiYmMzLTYyZGMtNDZmZS05NjMwLWNjODNiMzhlZDhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 57 5 1 5 The Boardwalk 1 Eastern Glen Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.106904414679 30.854909420013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang