3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Booth Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op Longacres Country Estate, Langebaan. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek aan die Weskus.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n klein slaapbank vir 'n jong kind. Die en suite-badkamer het 'n groot bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n enkel-induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Langsaan is The Booth Coffee Shop waar gaste koffie en iets te ete kan geniet. Daar is ook 'n speelarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang