The Botrivier Garden Room
5 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Fourth Avenue, Botrivier, 7185, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Botrivier Tuinkamer bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Botrivier, Wes-Kaap, op die eienaar se eiendom, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en 'n baba en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Aparte bad is op aanvraag beskikbaar vir babas en klein kinders. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke, 'n TV en gratis WiFi-geriewe.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n tweeplaatstoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye.
Toegang tot 'n masseerjacuzzi saam as 'n groep vir 'n halfuur per dag is ingesluit in die prys, sowel as 'n braai-area en bykomende buitesitplek, perfek vir skemerkelkies. 'n Watermasseerbed is beskikbaar teen 'n bykomende koste met 'n afslag vir inwonende gaste.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur gaste se verblyf. Botrivier is gerieflik geleë binne maklike bereik van Gordonsbaai, Caledon, Kleinmond en Hermanus en word omring deur wynplase en pragtige berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Fourth Avenue, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Fourth Avenue, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang