The Boulders 108
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 097 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Boulders 108 is 'n lieflike strandfrontwoonstel in Compensation-weg in Ballito, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Natalse Noordkus. Dié woonstel bied direkte toegang tot die strand en daar is 2 klein winkelsentrums stapafstand of net 'n entjie se ry ver.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n kluis, 'n balkon met 'n uitsig oor die see en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Daar is geen gratis WiFi nie. Daar is 'n slim-TV en gaste moet hul eie besonderhede gebruik om in te teken en die stroom-apps te gebruik.
Een veilige, aangewese parkeerplek en 'n hysbak na die woonstel is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, wat 'n swembad en braai-area insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal