- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Beaufort Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Buddha Garden bied selfsorgverblyf in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en in 'n rustige tuin met 'n gemeenskaplike swembad geleë is.
Elke eenheid het ’n kombuisie en ’n en suite-badkamer met ’n stort, sowel as ’n TV met Netflix en gratis WiFi in oop areas. Eenheid A en D het elk lugversorging en daar is 'n waaier in Eenheid B en C. Daar is veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang.
Dit bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, V&A Waterfront, Century City, Canal Walk, Milnerton se strandmeer, strandfront en die gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Beaufort Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Buddha Garden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Beaufort Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang