+13

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Absoluut fantasties - so tussen die vlakvarke, bokkies en nagapies. Lekker gebraai, lekker geslaap, lekker gerus, maar die grootste verrassing was die nagapies in die Nagapie Hotel (houtkas hoog bokant die voordeur by die braaiplek). Ons kan dit oorvertel, maar dis beter om dit self te beleef. Die Bos (Laeveld) is koning en die voel lewe om 'n mens maak net seker dat 'n mens weer en weer kom, en "The Bush Hut" is definitief die regte plek om dit te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Bush Hut
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit klink of julle die ware Laeveld-ervaring behoorlik geniet het. Hier is ’n gepaste antwoord vir die gaste: Beste Gaste, Dit is so lekker om te hoor dat julle die kuier by The Bush Hut so geniet het! Daar is min dinge wat kers vashou by ’n goeie braai en ’n rustige nagrus onder die sterre van die Bosveld. Ons is veral bly dat die inwoners van die Nagapie Hotel hulle verskyning gemaak het! Dit bly maar ’n spesiale oomblik wanneer daardie groot ogies vir jou loer – dit is presies daardie klein verrassings wat ’n mens se siel laat rus. Die voëllewe hier is inderdaad iets besonders en ons stem saam: die Bos is koning! Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om julle ervaring te deel. Ons kan nie wag om julle weer hier te verwelkom vir nog ’n dosis natuurskoon en rus nie. Vriendelike Bos-groete The Bush Hut Hoedspruit

Derek E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Peaceful, what we wanted and issues. Check-in, no issues. Stay great and all the arrangements perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Lang verblyf Besigheidsreis
3.8
Nov 2025

Ons was vir werk, so het nie eintlik baie tyd by die eenheid spandeer nie. Geen probleme ervaar nie, en die inboek was maklik. Ons gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lani R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lieflike boshuisie naby die dorp. Die Bush Hut bied netjiese, skoon verblyf met mooi, ruim kamers en gemaklike beddens. Die eenheid is privaat gelee en omring deur natuurlike bosveld. Die trappe na die boonste verdieping is nogal steil en glad, maar nie 'n probleem vir ouer kinders. Ons was mal oor die Hoedspruit Wildlife landgoed waarbinne die Bush Hut gelee is; dit bied stap- en fietsryroetes, asook bos-skuilings waarvandaan mens diere kan besigtig. Ons het verskeie boksoorte, kameelperde, kwaggas en vlakvarke gesien op die landgoed en selfs 'n hyena. Die hoogtepunt was egter die oulike nagapies wat by die Bush Hut woon en elke aand kom groet het! Daar is verskeie goeie restaurante en winkels naby die landgoed, en 'n gesellige braai-area by die eenheid self. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Definitely coming back soon! We absolutely loved our stay at the bush hut.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

'n Moet, sal definitief weer gaan. Baie dankie. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

'n Rustige bosveld wegbreek. Die snoesige boshuis was perfek vir 'n rustige wegbreek - net wat ons nodig gehad het. Dankie dat ons bietjie later kon uitboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Bush Hut
So bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer!

Deon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons het heerlik by The Bush Hut gebly, wat aan al ons verwagtinge voldoen het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

A wonderful stay apart from the weather. Perhaps a few more lamps with all the loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Bush Hut
Baie dankie Margie, bly julle het dit geniet. Jammer vir die weer, dit het vir ons ook gevoel of ons in ‘n ander provinsie is. Dankie vir die voorstel, jammer, ek moet dit meer duidelik maak in die skrywe oor beurtkrag dat al die lampe in die huis se gloeilampe van die herlaaibare tipe is en sal werk as mens dit aansit. As dit af is sal dit nie outomaties aanskakel nie, so jammer daaroor.

Jeanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Kort maar net wat nodig was. Ons het die huisie meer net vir 'n slaapplek gebruik tydens 'n kort naweek na Hoedspruit, maar kan dit beslis aanbeveel. Die nagapies se vroegoggend-besoek, soos die son opkom en hulle oppad bed toe is, was werklik besonders vir ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

552 Rotsvy Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc0a654c3828c112210b10f4c78a2b7f8d4843a7702e1d068071e62fa25f2dc99883d7937a13448518040dcf94cec7ebf31b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 552 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.342089550102 30.984014110451

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang