10 gaste
4 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Calm Views Vakansiehuis is 'n selfsorghuis in Numbipark, Mpumalanga, wat gaste toegang bied tot die Krugerwildtuin via drie ingange, naamlik Phabeni 15 minute, Numbi 20 minute en Kruger Hekke 40 minute, wat 'n kort rit weg is.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beide die derde en vierde slaapkamers bevat 2 enkelbeddens, met 2 enkelslaapbanke in die vierde slaapkamer. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met rusbanke en 'n slim platskerm-TV, en die skuifdeure lei na 'n patio wat gaste 'n uitsig oor die omheinde tuin bied. WiFi word voorsien.
Doendinge in die omgewing rondom Hazyview sluit in vierwielmotorfietsry, riviervlotvaart en boogskiet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adelaide Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink The Calm Views Holiday Home het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang