The Chelsea's Foreshore Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Chelsea's Foreshore Place is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied stylvolle verblyf net 2,3 km vanaf die V&A Waterfront.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en sagte badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met 'n TV teen die muur en 'n werkspasie met 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien.
Buite is daar 'n gemeenskaplike stoep en 'n Mug & Bean waar heerlike kos en drinkgoed bestel kan word. Mug & Bean bied ook gratis WiFi en werkareas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang