The Cloudline Skyflat on Bree
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Cloudline Skyflat op Bree is 'n stylvolle stedelike toevlugsoord geleë in Kaapstad se lewendige Breestraat, die hart van die stad se eet-, kuns- en naglewe-toneel. Hierdie elegante woonstel bied panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die stadshorison en is ideaal vir sakereisigers, paartjies of digitale nomades.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste in. Gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en tuimeldroër.
Gaste het toegang tot 'n reeks geriewe op die perseel, insluitend 'n gemeenskaplike buitelug-swembad, gimnasium en dakterras met skilderagtige uitsigte. Veilige, onderdakparkering word voorsien, en die gebou bied 24-uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang