4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
African Daisy Cottage is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. Dit is die ideale kuswegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv, braaigeriewe en gratis WiFi.
Paternoster bied 'n rustige wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 97
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink African Daisy Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang