The Cottage Next Door
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Irene Road, La Colline, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Cottage Next Door bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met vier sitplekke in die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, 'n braai-area en 'n pizza-oond. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Irene Road, La Colline, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Irene Road, La Colline, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang