Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van La Colline

3.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van La Colline van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy La Colline besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Colline.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Colline akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Colline Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Colline Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline

Vriesenrust bied selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die Stellenbosch-wynlande, slegs 1,5 km van die middedorp af. Dié historiese dorp is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse en lê langs die...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Colline

La Residence bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige gebou met kelderparkeerplek. La Residence is in La Colline in Stellenbosch, sowat 2 km vanaf die middedorp, g...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline

Quiver Tree Apartments is 1,2 km van Eikestad Mall en 1,5 km van Dorpstraat af geleë. Dit is ook net 15 minute se stap van die Universiteit Stellenbosch af. Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en sal i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf La Colline

15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag, vir 1
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Ryneveld Lodge is geleë in die historiese dorpie Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Hierdie stylvolle, Victoriaanse huis dateer uit die laat 1800's en is 'n geregistreerde nasionale monument. Dit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Escape to 205 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby die middedorp met verskeie besighede, restaurante en winkels. Dié enkelwoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor lugve...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Bergzicht Penthouse Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dakwoonstel met gedeeltelike berg-uitsigte. Die woonstel is in die Bergzicht-gebou in die hartjie van Stellenbosch en beskik oor...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Apple Tree Guest House is sentraal geleë in Stellenbosch naby Kaapstad. Dit bied luukse akkommodasie wat ontwerp is met die plaaslike Mediterreense klimaat in gedagte wat dit 'n gesellige B&B-bestemming vir toerist...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 232 is in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers of 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 21 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook 500 m vanaf Universiteit ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 22 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m van Stellenbosch...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Colline akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za