+45
Selfsorg in Theseneiland

The Cove Beach On Thesen Islands

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lee Lane Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Cove Beach On Thesen Islands is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorghuis reg teen die Cove-strand van die Thesen Island-landgoed in Knysna. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegang word beheer.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n ateljee wat ook as 'n derde slaapkamer kan dien. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die ateljee is 'n woonstel met sy eie ingang. Dit het 'n boonste slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer, en daar is ook 'n onderste leefarea met 'n slaapbank en 'n kombuisie.

Die kombuis is met 'n opwaskamer, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar kan 8 gaste by die eetkamertafel sit. Die gemaklike leefarea het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, ondervloerse verhitting en 'n gaskaggel. Buite is daar 'n lieflike sondek met braaigeriewe. Die sondek lei na Cove-strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lee Lane Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cove Beach On Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Lee Lane Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e3c13d8156534062c3820b0be0d38aed196914711d936647ab0327acff4efcdcec68c65426bd7a71e7dd519dccd621efc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Lee Lane Leeward Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.046607804359 23.057320452709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang