LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Waterkloof

The Cozy on Albert

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elchure M
1 nag
5.0
Aug 2026

Die verblyf was goed ingerig en het niks meer nodig gehad vir ons besoek. Beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan H
1 nag
5.0
Jun 2026

Rustig en gemaklik. Baie lekker en rustig, maklik om te vind en baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ec C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en baie lekker, gemaklik naby alles waar ons wou wees. Veilig. Chamara, ons gasvrou, was baie goed vir ons. Ons het baie rustig geslaap in 'n mooi omgewing, geen stadslawaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lovely, top tier. My dad and I were in Pretoria for the rugby on Saturday 28 February. We only came home a little later, and everything was neat. We had everything we needed, nothing over the top, just the basics, and we really enjoyed it. We will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect. The venue is safe, easy to access and beautiful. We really enjoyed our stay, and it will be our regular stop when we are in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Lekker en stil, maar kort 'n nuwe bed. Mens kan nie jou toon roer nie, dan raas die bed. Sleg geslaap, want as een van ons roer of draai, is die ander een wakker. Die res was goed en 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Sakpas oornag verblyf. Veilige verblyf vir twee in 'n rustige omgewing. Verblyf is goed ingerig vir selfsorg en gemaklik. Vriendelike, vinnige diens vir ons op die nippertjie bespreking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Aangenaam en rustig. Dit is 'n goeie adres aangesien ons die Life Groenkloof Hospitaal besoek het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Gerieflik, sentraal. Die plek is goed geleë, veilig en skoon. Ongelukkig was die water af vir een dag wat ek oorgebly het, maar dit was nie die verblyf se skuld nie, maar 'n waterprobleem met die stadsraad. Ek het effe gesukkel met die veiligheidshek om hom oop en toe te kry, maar verder was alles na wense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie lekker en gerieflik naby hospitaal. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is net die bed wat baie kraak as mens op hom omdraai. Verder baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887ccbeb481318ecd90a57e236887b0b2d27e0662007aafbdcaa6422a4b9e0e08a1fea30ab470f760e3599fdb00462357775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 164 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780605000265 28.228160090144

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang