Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Waterkloof

4.5 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn Mall en bied maklike toegang tot die N1. Verblyf is beskikbaar in 14 self...

Vanaf
R649
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof

Vintage on Main bied puik verblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria. Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap en het 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel agter die h...

Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof

AM Milner is 'n bekroonde, sjiek boetiekhotel in 'n stil laan met jakarandas in die modieuse woonbuurt, Waterkloof, in Pretoria. Akkommodasie beskik oor 7 luukse suites wat ingerig is om aan die mees gesiene plaas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterkloof

Air on Edward bied ruim selfsorgverblyf aan 4 gaste in Waterkloof. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Jakarandastad kom besoek. Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat 'n uitsig oo...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R593
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof

Milner 246 Guest House is geleë in die gesogte Waterkloof, in 'n stil woonbuurt met min verkeer wat bydra tot die kalm atmosfeer. Al die inheemse bome, struike, blomme en voëlspesies skep ook 'n rustige atmosfeer....

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof

Pretoria House is in die hartjie van Waterkloof in Pretoria, 200 m van die Brooklyn Shopping Mall af. Dit het ruim, gekleurde kothuise, kamers, 'n gesinsvilla en 'n luukse meester-suite. Alle kamers en kothuise he...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof

Lemon Lane Bed & Breakfast is geleë in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria waar die strate bewaar word deur die groot Jakarandabome en waar die klank van die verkeer kompeteer met die klank van die voëls. Lem...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Waterkloof

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Waterkloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za