2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Cozy on Albert is in 'n stil en rustige area in Waterkloof geleë. Dit is naby die Groenkloof Life Hospitaal, inkopiesentrums, skole en sportgeriewe.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is smaakvol gemeubileer. Daar is 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het 'n sitarea mmet 2 gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf is in 'n area van Waterkloof met goeie sekuriteit waar toegangsbeheer toegepas word. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter hekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink The Cozy on Albert het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang