+25
Selfsorg in Mieder Park

The Craft Guesthouse in Potchefstroom Unit 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chantené N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en gemaklik. Ons het lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

I can definitely recommend them. We really enjoyed our stay; it was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie netjies. Dit was 'n baie netjiese plekkie. Ek en my gesin het baie lekker geslaap. Alles is mooi uitgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Netjies, skoon en goeie kommunikasie. Baie lekker oorgeslaap. Netjies. Skoon. Goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Onbeskryflik lekker en het dit baie geniet. Ja, ons het baie lekker gebly. Die eenheid het al ons verwagtinge oorskry. Die eenheid was skoon, netjies en baie smaakvol gemeubileer. Die dekor was uitstekend. Ons was baie verras met die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean, perfect location and very organised. Really very clean and has everything you need. Will recommend it 100%. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kraaknetjies, met alles wat jy nodig het. 'n Heerlike woonstel! Ons het heerlik in Eenheid2 tuisgegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. They had everything we needed. It is a beautiful apartment in a nice quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmgardt W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik en ruim. Baie skoon en netjies. Was baie rustig en stil, en alles wat jy nodig het is in die kombuis. Was ook baie maklik en gerieflik gewees om die sleutels te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Gerieflike plek om te bly. Verblyf was heerlik. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Kan gerus aandag skenk aan kookware.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R890
25 % AF
R890 R668
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
25 % AF
R890 R668
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
25 % AF
R890 R668
per nag (plek vir 6)
Bespreek

183 Kock Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b3be049eec8cba01b9d6d63c4a9c5ba0b6bbaf5790e982129d61895332b41d4e29f58a66720d742e31179736901a4911df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R668 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 183 Kock Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.737632625993 27.086570056318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang