+29

The Crooked Nest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Crooked Nest is 'n eenvoudig opstal tussen die berge in die hartjie van die Tipperary Natuurbewarea, 20 km vanaf Mbombela (Nelspruit).

Rustieke verblyf word in 'n houtwoonstel gebied en het 'n koninggrootte-bed en 'n leesarea in die hoofkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n stapelbed in die sitarea.

Daar is 2 groot gesinshonde op die perseel. Zena is lief vir kinders en Luna is baie beskermend teenoor ons gaste. Midnight is 'n nuuskierige kat wat gaste sal groet.

Die perseel is heeltemal omhein en bied veilige onderdakparkeerplek. Dit is ideaal vir 'n wegbreek vir gesinne en groepe waar die geluide van diere geniet kan word. Die woonstel het 'n omsetter. Bordspeletjies is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Malelane-hek van die Krugerwildtuin in wat 55 km van die eenhede af is, sowel as die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden-reservaat, Sudwala-grotte, Kaapschehoop en Mafunyane Waterpark. Hierdie besienswaardighede is ideaal vir daguitstappies.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ilse S
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ontspannend. Dit was heerlik rustic en in die bos. 'n Lekker plekkie om te ontspan.
Jul 2025
André B
Gesin met klein kinders
5.0
Ideaal vir wegbreek van die stad se geraas en gejaag. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Sandra is 'n wonderlike gasvrou. Die honde was ons dogtertjie ...
Sien meer
Mei 2025
Pieter V
Saam met vriende
5.0
Pragtige natuur en algehele rustigheid. Sandra is 'n gasvrou duisend! Die eenheid - Kaner 1 - was gerieflik ingerig met alles en nog meer wat benodig ...
Sien meer
Mei 2024
Debra P
Saam met vriende
4.4
Very rustic and great for those who appreciate the simpler side of life. Very relaxing. The owners' dogs and cats became our very good ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Jana S
Gesin met tieners
4.4
Baie lekker plekkie om te bly. Wat 'n lekker plek. Stil, rustig en veilig. Het gereeld kom seker maak ons is nog okay. My dogter het die honde kinders...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Gaste dink The Crooked Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef31f8d7f8deef21e3a1f6d963599df4a3900fedb52ccfb21a51e266f7add254de87e514b0671ff319d343b1d89f5c87c67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Uitkyk Road Farm 9 Plot 6 Karino 1204 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493582058494 31.089169348876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang