The Crooked Nest
Beskrywing
Dié woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n leesarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die sitarea het 'n stapelbed. Daar is 'n klein kombuisie wat met alle basiese benodigdhede, soos 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Daar is 'n sitarea. 'n Stapelbed is vir kinders beskikbaar. 'n Omsetter voorsien krag aan die ligte en 'n prop.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 5 km wat vir voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykstraat, Plaas 9, Erfdeel 6, Karino, 20 km vanaf Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga