4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52A Church Street, Linkside, Mossel Bay Central, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cuckoo's Nest is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaars se perseel in Mosselbaai SentraaL. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en die eetarea het sitplek vir 4 gaste. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n vuurput met sitplek geniet, 'n ideale plek om te ontspan. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby skole, die strand, winkels en restaurante. Hierdie kothuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Narisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52A Church Street, Linkside, Mossel Bay Central, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cuckoo's Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52A Church Street, Linkside, Mossel Bay Central, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang